Objektiewe Waarheid word ontdek en nie bepaal nie, dit is van toepassing op alle
mense, in alle plekke, in alle tye. Buiten dat dit die standaard is waarvolgens realiteit
bepaal word, as Christene onderhou ons die oortuiging dat alle waarheid na Jesus
Christus wys, Hy self is Die Waarheid.