IS DIE WAARHEID DIESELFDE IN ALLE TALE?
SLUIT AAN DIE GESPREK
Objektiewe Waarheid word ontdek en nie bepaal nie, dit is van toepassing op alle mense, in alle plekke, in alle tye. Buiten dat dit die standaard is waarvolgens realiteit bepaal word, as Christene onderhou ons die oortuiging dat alle waarheid na Jesus Christus wys, Hy self is Die Waarheid.
